Bernard Cazeneuve

Bernard Cazeneuve
Bernard Cazeneuve
Bernard Cazeneuve in 2013

Eerste Minister van Frankryk
Ampstermyn
6 Desember 2016 – 10 Mei 2017
President François Hollande
Voorafgegaan deur Manuel Valls
Opgevolg deur Édouard Philippe

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
2 April 2014 – 6 Desember 2016
President François Hollande
Eerste minister Manuel Valls
Voorafgegaan deur Manuel Valls
Opgevolg deur Bruno Le Roux

Staatsminister vir die Begroting
Ampstermyn
19 Maart 2013 – 2 April 2014
President François Hollande
Eerste minister Jean-Marc Ayrault
Voorafgegaan deur Jérôme Cahuzac
Opgevolg deur Christian Eckert

Staatsminister vir Europese sake
Ampstermyn
16 Mei 2012 – 19 Maart 2013
President François Hollande
Eerste minister Jean-Marc Ayrault
Voorafgegaan deur Jean Leonetti
Opgevolg deur Thierry Repentin

Burgemeester van Cherbourg-Octeville
Ampstermyn
2001 – 2012
Voorafgegaan deur Jean-Pierre Godefroy
Opgevolg deur Jean-Michel Houllegate

Lid van die Nasionale Vergadering
vir Manche se 5de kiesafdeling
Ampstermyn
20 Junie 2007 – 16 Junie 2012
Voorafgegaan deur Jean Lemière
Opgevolg deur Kiesafdeling afgeskaf
Ampstermyn
12 Junie 1997 – 18 Junie 2002
Voorafgegaan deur Yves Bonnet
Opgevolg deur Thierry Repentin

Persoonlike besonderhede
Gebore 2 Junie 1963 (1963-06-02) (61 jaar oud)
Senlis, Frankryk
Politieke party Sosialistiese Party
Alma mater Institut d'études politiques de Bordeaux

Bernard Cazeneuve (Senlis, 2 Junie 1963[1][2]) is 'n Franse politikus. Hy was Eerste Minister van Frankryk van 6 Desember 2016 tot 10 Mei 2017 onder president François Hollande.

Hy was lid van die en die Radikale Linksparty (Parti radical de gauche, PRG) van 1985 tot 1987, toe van die Sosialistiese Party (Parti Socialiste, PS).

Hy was Staatsminister vir die Begroting van Mei 2013 tot Maart 2013, Staatsminister vir Europese sake van Maart 2013 tot Maart 2014 en Minister van Binnelandse Sake van Maart 2014 tot Desember 2016.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Prime Minister". Gouvernement.fr (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 13 April 2017.
  2. (fr) "France's new prime minister is Bernard Cazeneuve". French Embassy in South Africa | Ambassade de France en Afrique du Sud. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 April 2017. Besoek op 13 April 2017.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Voorafgegaan deur
Manuel Valls
Eerste Minister van Frankryk
6 Des 2016 – 10 Mei 2017
Opgevolg deur
Édouard Philippe