Bersama | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Geraniales |
Familie: | Francoaceae |
Genus: | Bersama Fresen., (1837) |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Bersama is 'n genus van struike en bome in die Francoaceae familie. Spesies van die genus kom net in Afrika en Jemen voor.[1]