Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Betsy Randle | |
Geboortenaam | Betsy May Randle |
---|---|
Geboorte | 24 Junie 1955 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Betsy Randle (gebore 24 Junie 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Urban Mythology (2000) en Painter (2018), en in die televisiereekse Boy Meets World (1993) en The Nightmare Room (2001).