Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Betty Harford | |
Geboorte | 28 Januarie 1927 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Betty Harford (gebore 28 Januarie 1927) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Inside Daisy Clover (1965), September 30, 1955 (1977), en The China Syndrome (1979), en in die televisiereeks The Paper Chase (1978).