Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Beverly Adams | |
![]() | |
Geboorte | 7 November 1940 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4, insluitende Catya Sassoon |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Beverly Adams (gebore 7 November 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Stuff a Wild Bikini (1965), Murderers' Row (1966), The Silencers (1966), en The Ambushers (1967).