Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bill Morey | |
Geboorte | 19 Desember 1919 |
---|---|
Sterfte | 10 Desember 2003 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bill Morey (19 Desember 1919 – 10 Desember 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Death Race 2000 (1975) en Elvira: Mistress of the Dark (1988), en in die televisiereeks G.I. Joe (1985).