Birgitte Hjort Sørensen | |
![]() | |
Geboorte | 16 Januarie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Kinders | 1 dogter |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Birgitte Hjort Sørensen (gebore 16 Januarie 1982) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Marie Krøyer (2012), Automata (2014), In Order of Disappearance (2014), en Pitch Perfect 2 (2015), en in die televisiereeks Borgen (2010).