Björn Bengtsson | |
![]() | |
Geboorte | 17 Oktober 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Sweeds |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Björn Bengtsson (gebore 17 Oktober 1973) is 'n Sweedse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bröderna Karlsson (2010) en in die televisiereekse Thicker Than Water (2014) en The Last Kingdom (2015).