Blackburn Rovers is 'n sokkerspan uit die Engelse dorp Blackburn wat in die Premier League speel. Die klub speel sedert 1890 op Ewood Park (kapasiteit: 31.000). Die span het drie keer die Engelse kampioenskap gewen (die laatste keer in 1995).
Die Suid-Afrikaanse span Blackburn Rovers is vernoem na hierdie klub.
- Kampioen van Engeland (1)
- 1911/12, 1913/14, 1994/95
- (naaswenner (1): 1992/93)
- 1884, 1885, 1886, 1890, 1891, 1928
- (naaswenner (2): 1882, 1960)
- 2002
- 1912
- (naaswenner (3): 1928, 1994, 1995)
- 2007