Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Blair Tefkin | |
Geboorte | 9 Desember 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Blair Tefkin (gebore 9 Desember 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast Times at Ridgemont High (1982) en Greenberg (2010), en in die televisiereeks V (1984).