Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Blake McIver Ewing | |
Geboorte | 27 Maart 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Blake McIver Ewing (gebore 27 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Rascals (1994), Tarzan (1999), Hey Arnold! The Movie (2002), en Raising Helen (2004).