Bloudoktervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. leucosternon
|
Binomiale naam | |
Acanthurus leucosternon Bennett, 1833
|
Die Bloudoktervis (Acanthurus leucosternon) is 'n vis wat voorkom aan die noordelike ooskus van Suid-Afrika vanaf die Maputo. Die vis is koningblou van kleur met 'n geel rugvin. Die gesig is swart en wit. Dit kan tot 25 cm lank word. Die vis leef in vlak koraalriwwe. In Engels staan die vis bekend as die Powder-blue surgeonfish.