Bloukatakoeroe | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. caesia
|
Binomiale naam | |
Coracina caesia (Lichtenstein, 1823)
|
Die Bloukatakoeroe (Campephaga caesia) is 'n skaars standvoël en plaaslike hoogtetrekvoël; beperk tot immergroen woude en aangrensende boomveld. Die voël is 25 – 27 cm groot en weeg 53 - 68 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Cuckoo-Shrike.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)