Bob Crane | |
Geboortenaam | Robert Edward Crane |
---|---|
Geboorte | 13 Julie 1928 |
Sterfte | 29 Junie 1978 (op 49) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bob Crane (13 Julie 1928 – 29 Junie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Wicked Dreams of Paula Schultz (1968) en in die televisiereekse The Donna Reed Show (1958), Hogan's Heroes (1965), en The Bob Crane Show (1975).