Bobbi Kristina Brown | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1998–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bobbi Kristina Brown (4 Maart 1993 – 26 Julie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Being Bobby Brown (2005), For Better or Worse (2011), en The Houstons: On Our Own (2012). Haar ouers was die sangeres Whitney Houston en die sanger Bobby Brown.