Bolandia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Subfamilie: | Asteroideae |
Supertribus: | Senecionodae |
Tribus: | Senecioneae |
Genus: | Bolandia Cron, (2006) |
Spesies | |
|
Bolandia is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die Asteraceae familie. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Daar is vyf spesies wat tot die genus hoort:[1]