Bonsaiplakkie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. sarcocaulis
|
Binomiale naam | |
Crassula sarcocaulis Eckl. & Zeyh.
|
Die bonsaiplakkie (Crassula sarcocaulis) is 'n klein vetplant, ongeveer 250 mm tot 400 mm hoog, en dra trosse klein wit tot pienk blomme aan die punte van die takke in die laat somer tot herfs. Die blomme ruik na heuning of swartbessie konfyt. Dit is inheems aan die oostelike dele van Suid-Afrika en buurlande.[1] Dele van die plant word as tradisionele medisyne gebruik.[2]
Crassula sarcocaulis het twee erkende subspesies:
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Crassula sarcocaulis. |