Bontstrandloper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. alpina
|
Binomiale naam | |
Calidris alpina | |
Sinonieme | |
Erolia alpina | |
Verspreiding van subspesies, trekroetes en Europese oorwinteringsgebiede |
Die bontstrandloper (Calidris alpina) is 'n voël en seldsame swerwer aan Suider-Afrika. Die voël steek selde die ewenaar oor en is slegs twee keer aangeteken in Suid-Afrika. Die voël is 15 – 22 cm lank, 40 - 70 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Dunlin.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Calidris alpina. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)