Boogskutter-vlindervis | |
---|---|
'n Boogskutter-vlindervis by Pemba-eiland, Tanzanië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Chaetodon (maar, sien teks)
|
Subgenus: | Tetrachaetodon
|
Spesie: | C. (T.) bennetti
|
Binomiale naam | |
Chaetodon (Tetrachaetodon) bennetti Cuvier, 1831
|
Die Boogskutter-vlindervis (Chaetodon bennetti) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en is seldsaam in Suid-Afrikaanse waters maar kom voor by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Archer butterflyfish.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Chaetodon bennetti. |