Gifbol | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Boophone |
Spesie: | B. disticha
|
Binomiale naam | |
Boophone disticha (L.f.) Herb., 1825
|
Die gifbol (Boophone disticha) is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is inheems in al die provinsies van Suid-Afrika. Die plant is uiters toksies.
Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.