Boornitried

Eienskappe

Algemeen

Naam Boornitried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule BN
Molêre massa 24,82 [g/mol][1]
CAS-nommer 10043-11-5[1]  
Voorkoms wit vastestof[1]
Fasegedrag  
Fase α- of h-BN 
Selkonstantes a=250,4pm; c=666,1pm[2]  
Ruimtegroep P63/mmc 
Nommer 194  
Strukturbericht Bₖ 
Fase β- of c-BN (sfaleriet)  
Ruimtegroep F43m 
Nommer 216  
Strukturbericht B3 
Fase γ-BN würtsiet  
Ruimtegroep P63mc 
Nommer 186  
Strukturbericht B4
Smeltpunt 2973 °C[3]
Kookpunt
Digtheid h-BN: 2,1 [g/cm3]; c-BN: 3,45 [g/cm3] [3]
Oplosbaarheid onoplosbaar[3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Boornitried is 'n verbinding van boor en stikstof met die formule BN.

Kristalstrukture

[wysig | wysig bron]

Boornitried kristalliseer in drie modifikasies.[1]

  1. heksagonale BN (h-BN of α-BN) is die stabiele fase.
  2. kubiese boornitried (c-BN of β-BN) is 'n hoëdrukfase wat onder kameromstandighede metastabiel is. Dit het die sfaleriet-struktuur. (B3 in die strukturbericht-klassifikasie)
  3. γ-BN is ook 'n hoëdrukfase wat die würtsiet-struktuur het. (B4)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "boron nitride". PubChem NIH.
  2. "BN (Bk) Structure: AB_hP4_194_c_d-001".
  3. 3,0 3,1 3,2 "boron nitride". American elements.