'n Bootsman was op Koopvaardyskepe die hoof van die dekbemanning wat toesig gehou het oor die werksaamhede op dek van die skip.