Milutinović in 2012 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Velibor Obrad Milutinović | ||
Gebore | 7 September 1940 | ||
Geboorteplek | Bajina Bašta, Joego-Slawië | ||
Lengte | 1,77 m | ||
Speelposisie | sentrale middelveldspeler | ||
Jeugloopbaan | |||
1956–1958 | Partizan Belgrade | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1958–1960 | OFK Beograd | 15 | (2) |
1960–1966 | Partizan | 40 | (3) |
1965–1966 | → Belgrado (leen) | 12 | (3) |
1966–1967 | Winterthur | 20 | (1) |
1967–1969 | Monaco | 42 | (3) |
1969–1971 | Nice | 37 | (0) |
1971–1972 | Rouen | 11 | (0) |
1972–1976 | UNAM | 93 | (12) |
Totaal | 270 | (24) | |
Spanne bestuur | |||
1977–1983 | UNAM | ||
1983–1986 | Meksiko | ||
1987 | San Lorenzo | ||
1987 | Udinese | ||
1988 | Veracruz | ||
1988–1989 | Tecos UAG | ||
1990 | Costa Rica | ||
1991–1995 | VSA | ||
1995–1997 | Meksiko | ||
1997–1998 | Nigerië | ||
1998–1999 | MetroStars | ||
2000–2002 | China | ||
2003–2004 | Honduras | ||
2004–2005 | Al Sadd | ||
2006–2007 | Jamaika | ||
2009 | Irak | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Velibor "Bora" Milutinović (Serwies: Велибор Милутиновић – Бора; gebore 7 September 1940 in Bajina Bašta, Joego-Slawië) is 'n Serwiese sokkerafrigter en voormalige speler.
Hy is bekend vir die vyf verskillende spanne wat hy tydens FIFA se Sokker-Wêreldbekertoernooie afgerig het. Naamlik:
Hy is ook die eerste afrigter wat vier verskillende spanne verby die eerste rondte kon neem, voordat hy dit nie met China regkry het nie. Hiermee verdien hy sy bynaam, Miracle Worker.[1] Die bynaam is eerste aan hom toegedig deur Alan Rothenberg, destyds die president van die VSA se Sokkerfedersie.[2]