Borgen is 'n Deense televisiereeks. Die reeks word deur Adam Price, Jeppe Gjervig Gram en Tobias Lindhold geskryf en deur DR, die Deense openbare uitsaaier, vervaardig. "Borgen" ("Die Kasteel") is die informele naam van die Christiansborg Palace waar al drie takke van die Deense regering geleë is: die parlement, die kantoor van die premier, en die hooggeregshof. Dit is sinekdogee om na die Deense regering te verwys.
Akteur/aktrise | Karakter | Rol | |
---|---|---|---|
Sidse Babett Knudsen | Birgitte Nyborg | Premier en partyleier van die Moderate (seisoen 1 & 2)Partyleier van die Nuwe Demokrate (seisoen 3) | |
Nyborg-Christensen-familie | |||
Mikael Birkkjær | Phillip Christensen | Man van Birgitte Nyborg – dosent by die Kopenhagen-besigheidskool | |
Freja Riemann | Laura Christensen | Dogter van Birgitte Nyborg-Christensen en Phillip Christensen | |
Emil Poulsen | Magnus Christensen | Seun van Birgitte Nyborg-Christensen en Phillip Christensen | |
Personeel van Birgitte Nyborg | |||
Pilou Asbæk | Kasper Juul | Hoof van Kommunikasie vir Birgitte Nyborg (seisoen 1 & 2) – Joernalis (seisoen 3) | |
Morten Kirkskov | Niels Erik Lund | Prime Minister's Permanent Secretary | |
Iben Dorner | Sanne | Persoonlike assisten van die premier | |
Hanne Hedelund | Jytte | Sekretaresse van die premier | |
Kanaal TV1 | |||
Birgitte Hjort Sørensen | Katrine Fønsmark | Joernalis by TV1/Ekspres (seisoen 1 & 2) – Veldtogbestuurder (seisoen 3) | |
Benedikte Hansen | Hanne Holm | Joernalis op TV1 (seisoen 1 & 3) – Joernalis by Ekspres (seisoen 2) | |
Søren Malling | Torben Friis | Nuusredakteur by TV1 | |
Lisbeth Wulff | Pia Munk | Redakteur by TV1 | |
Thomas Levin | Ulrik Mørch | Nuusleser by TV1 | |
Christian Tafdrup | Alexander 'Alex' Hjort | Programregisseur by TV1 | |
Anders Juul | Simon Bech | Nuusleser by TV1 | |
Regering van Nyborg | |||
Lars Knutzon | Bent Sejrø | Minister van Finansies (seisoen 1), later adviseur van Birgitte (seisoen 2 & 3) | |
Dar Salim | Amir Diwan | Leier van die Groen Party, Minister van Energie en Klimaat | |
Stine Stengade | Henriette Klitgaard | Minister van Besigheid (Moderateparty) | |
Jens Jacob Tychsen | Jacob Kruse | EU-minister (Moderateparty), later EU-kommissaris, later leier van die Moderateparty | |
Nuwe Demokrate | |||
Kristian Halken | Erik Hoffmann | Voormalige ondervoorsitter van die Nuwe Regse Party | |
Julie Agnete Vang | Nete Buch | Voormalige lid van die parlement vir die Moderate | |
Jens Albinus | Jon Berthelsen | Voormalige lid van die parlement vir die Moderate | |
Lars Mikkelsen | Søren Ravn | Ekonoom en konsultant vir die Nuwe Demokrate | |
Arbeidsparty | |||
Peter Mygind | Michael Laugesen | Leier van die Arbeidsparty – Redakteur van Ekspres | |
Flemming Sørensen | Bjørn Marrot | Minister van Buitelandse Sake, leier van die Arbeidsparty (vervang Laugesen) | |
Lars Brygmann | Troels Höxenhaven | Minister van Justisie en vise-leier van die Arbeidsparty,later Minister van Buitelandse Sake en leier van die Arbeidsparty (vervang Marrot) | |
Bjarne Henriksen | Hans Christian Thorsen | Minister van Verdediging, later Minister van Buitelandse Sake en leier van die Arbeidsparty (vervang Höxenhaven) | |
Petrine Ager | Pernille Madsen | Minister van Gelykheid, later Minister van Finansies en vise-leier van die Arbeidsparty | |
Partyleiers | |||
Søren Spanning | Lars Hesselboe | Leier van die Liberale Party – Premier (seisoen 1 & 3) | |
Ole Thestrup | Svend Åge Saltum | Leier van die Vryheidsparty | |
Marie Askehave | Benedikte Nedergaard | Vryheidsparty | |
Jannie Faurschou | Yvonne Kjær | Leier van die Nuwe Regs | |
Signe Egholm Olsen | Anne Sophie Lindenkrone | Leier van die Solidariteitsparty | |
Lede van die Deense parlement | |||
Fadime Turan | Aicha Nagrawi | Solidariteitsparty | |
Claus Bue | Parly Petersen | Arbeidsparty | |
Mette Kolding | Inger Hansen | Liberale Party | |
Laura Allen Müller | Nadia Barazani | Nuwe Demokrate | |
Ander karakters | |||
Alastair Mackenzie | Jeremy Welsh | Birgitte Nyborg se kêrel (seisoen 3) | |
Claus Riis Østergaard | Ole Dahl | Hoof van Kommunikasie vir Lars Hasselboe | |
Mille Dinesen | Cecelie Toft | Phillip Christensen se meisie – Pediater (seisoen 2) |