Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Boris Plotnikov | |
![]() | |
Geboortenaam | Boris Grigoryevich Plotnikov |
---|---|
Geboorte | 2 April 1949 |
Sterfte | 2 Desember 2020 (op 71) |
Nasionaliteit | Sowjets, Russies |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Boris Plotnikov (2 April 1949 — 2 Desember 2020) was 'n Sowjetse en Russiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Ascent (1977), The Cold Summer of 1953 (1988), en Pushkin: Poslednyaya duel (2006).