Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Borrelvleipadda | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. senegalensis
|
Binomiale naam | |
Kassina senegalensis (Dumeril & Bibron, 1841)
| |
Sinonieme | |
Kassina argyreivittis Peters, 1854 |
Die Borrelvleipadda (Kassina senegalensis) is 'n padda wat voorkom in sentraal en die ooste van Suidelike Afrika en is 4 – 5 cm lank. Die padda het duidelike patrone oor die rug. Die rugkleur wissel van vaalbruin, geel of olyfkleurig met kenmerkende donker kleure op. Die sye is gevlek en die pens is naaswit.