Borseltand-vlindervis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hemitaurichthys
|
Spesie: | H. zoster
|
Binomiale naam | |
Hemitaurichthys zoster (Bennett, 1831)
|
Die Borseltand-vlindervis (Hemitaurichthys zoster) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Belted butterflyfish.
Die vis word tot 18 cm lank en kom in koraal- en rots riwwe voor, in water van 1 – 120 m diep. Die middel van die lyf is wit en die res van die lyf en dorsale vinne is gelerig. Die pektorale, anale en stertvin is wit.