Bosvelddubelstert[1] | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Arthropoda |
Klas: | Insecta |
Orde: | Lepidoptera |
Familie: | Nymphalidae |
Genus: | Charaxes |
Spesie: | C. achaemenes
|
Binomiale naam | |
Charaxes achaemenes C.Felder & R.Felder, 1867
|
Die Bosvelddubelstert[1] Charaxes achaemenes is 'n skoenlapperspesie wat inheems aan Suid-Afrika is.
Kiaat, kameelspoor, Brachystegia appendiculata, Dalbergia boehmii en die msasa is gasheerplante van hierdie soort.[2] Die bosvelddubelstert word op die Waterberg aangetref.[1]
Daar is 'n paar subspesies:
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)