Bosveldfisant | |
---|---|
Mannetjie in die Krugerwildtuin en die roep teen aandskemer in Pretoria | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. swainsonii
|
Binomiale naam | |
Pternistis swainsonii (A.Smith, 1836)
| |
verspreiding | |
Sinonieme | |
|
Bosveldfisant (Pternistis swainsonii) is 'n voël in die familie van fisantagtiges (Phasianidae). Die Latynse spesienaam gedenk William Swainson, 'n Engelse ornitoloog.
Volgens die IUCN Rooilys is die spesie se status veilig. Die spesie kom in die middel-suide en die suidooste van Afrika voor. Dit is inheems aan Angola, Botswana, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Eswatini, Zambië, en Zimbabwe.
Engels: Swainson's spurfowl (francolin)