Bosveldklipels | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | P. livida
|
Binomiale naam | |
Psydrax livida (Hiern) Bridson
| |
Sinonieme | |
|
Die Bosveldklipels (Psydrax livida) is 'n boom wat deel is van die Rubiaceae familie. Die boom se FSA-nommer is 713.[1] Die boom staan ook as die groenkwar bekend.
Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Republiek die Kongo, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor.
Die Bosveldklipels (Psydrax livida) vorm saam met Oropetium capense 'n subgemeenskap wat in die noordooste van die Mapungubwe- Nasionale Park voorkom. Ander diagnostiese spesies van hierdie subgemeenskap is Hibiscus engleri, Sida cordifolia, Tephrosia euprepes en Croton pseudopulchellus. Die Psydrax livida-Oropetium capense-groep is 'n subgroep van die Hexalobus monopetalus – Croton gratissimus var. subgratissimus-plantegemeenskap.[2]
{{cite journal}}
: Cite journal requires |journal=
(hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)