Bosveldlewerik | |
---|---|
sangopname in broeityd | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. passerina
|
Binomiale naam | |
Mirafra passerina Gyldenstolpe, 1926
| |
Die Bosveldlewerik (Mirafra passerina) is 'n algemene amper-endemiese standvoël en nomade in doringveld en mopanieboomveld met yl gras. Die voël is 'n somerbesoeker suid van sy gebied. Die voël is 14 cm groot en weeg 21 – 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Monotonous lark.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)