Brachylaena | |
---|---|
Die Kusvaalbos (Brachylaena discolor) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Brachylaena R.Br., (1817)
|
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Brachylaena is 'n boom genus wat hoort tot die familie Asteraceae. Hierdie genus is wydverspreid en is die tweede grootste genus in die familie. Die meeste spesies klein tot middelgroot bome. Al die spesies se blare is enkelvoudig, spiraalgewys gerangskik en ongelykkleurig. Die blare is glansend en donkergroen aan die bokant en wollerig aan die onderkant.
Daar is twaalf spesies wat tot die genus hoort:[1]