Brad Dexter | |
Geboorte | 9 April 1917 |
---|---|
Sterfte | 11 Desember 2002 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brad Dexter (9 April 1917 – 11 Desember 2002) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Asphalt Jungle (1950), Run Silent Run Deep (1958), The Magnificent Seven (1960), en Vigilante Force (1976).