Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Braeden Lemasters | |
Geboorte | 27 Januarie 1996 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Braeden Lemasters (gebore 27 Januarie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Flock of Four (2017) en in die televisiereekse T@gged (2016) en The Romanoffs (2018).