Brandon Lee | |
Geboortenaam | Brandon Bruce Lee |
---|---|
Geboorte | 1 Februarie 1965 |
Sterfte | 31 Maart 1993 (op 28) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1985–1993 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brandon Lee (1 Februarie 1965 – 31 Maart 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Laser Mission (1989), Showdown in Little Tokyo (1991), Rapid Fire (1992), en The Crow (1994). Hy was die seun van Bruce Lee.