Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bret Loehr | |
Geboorte | 9 Julie 1993 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bret Loehr (gebore 9 Julie 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Identity (2003) en in die televisiereekse Everwood (2002), American Dreams (2002), en Cracking Up (2004).