Breytenbach is 'n Suid-Afrikaanse van. Bekende mense met hiedie van is:
- Andries Breytenbach (* 1944), teoloog en skrywer
- Barend Hendrik Breytenbach (1862-1933), veldkornet en kommandant van Utrecht in die Tweede Vryheidsoorlog, by Vrede van Vereeniging
- Breyten Breytenbach (* 1939), skrywer en kunstenaar
- Breytie Breytenbach (1904-1984), leidende figuur van die Suid-Afrikaanse en Afrikaanse teater
- Daniel Johannes Jacobus Breytenbach, veldkornet en kommandant van kommando Bethal in die Tweede Vryheidsoorlog
- Glynnis Breytenbach (* 1960), Afrikaanse voormalige aanklaer vir die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG)
- Jan Breytenbach (* 1932), Luitenant-Kolonel in die Suid-Afrikaanse Leër.
- Johan Hendrik Breytenbach (1917-1994), staatshistorikus van die Tweede Vryheidsoorlog
- Johan Hendrik Breytenbach, teologe
- Kerneels Breytenbach (* 1952), Afrikaanse skrywer
- Malene Breytenbach (* 1948), Afrikaanse skrywer