Brian Glover | |
Geboorte | 2 April 1934 |
---|---|
Sterfte | 24 Julie 1997 (op 63) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Glover (2 April 1934 – 24 Julie 1997) was 'n Engelse akteur, skrywer en stoeier. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente An American Werewolf in London (1981), Alien³ (1992), en 1942: A Love Story (1994), en in die televisiereeks Target (1977).