Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brian Goodman | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Goodman (gebore 1 Junie 1963) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Catch Me If You Can (2002), Munich (2005), The Fast and the Furious: Tokyo Drift (2006), en What Doesn't Kill You (2008).