Brian Michael Smith | |
Geboortenaam | Brian Michael Smith |
---|---|
Geboorte | 29 Januarie 1983 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Michael Smith (gebore 29 Januarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Blue Bloods (2010), Girls (2012), Chicago P.D. (2014), en Queen Sugar (2016).