Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brian Ronalds | |
![]() | |
Geboorte | 6 Julie 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Vervaardiger, akteur, en regisseur |
Aktiewe jare | 2001–nou[1] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Ronalds (gebore 6 Julie 1973) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Netherbeast Incorporated (2007), The Graves (2009), en Dirty Little Trick (2011).