Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brian Roper | |
Geboorte | 19 Augustus 1929 |
---|---|
Sterfte | 14 Mei 1994 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brian Roper (19 Augustus 1929 – 14 Mei 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente William Comes to Town (1948) en The Secret Garden (1949), en in die televisiereekse The Secret Garden (1952) en Adventures in Paradise (1959).