Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Brice Beckham | |
Geboortenaam | James Brice Beckham |
---|---|
Geboorte | 11 Februarie 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1984–1993 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Brice Beckham (gebore 11 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hollywood Adventures (2015) en in die televisiereekse Mr. Belvedere (1985) en I Hate My 30's (2007).