Bristol Blenheim | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Bristol Aeroplane Company |
Nooiensvlug | 25 Junie 1936 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag |
Aantal gebou | 4,422 |
Ontwikkel van | Bristol 142 Britain First |
Die Bristol Blenheim is 'n tweemotorige bomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog hoofsaaklik deur die Britse Lugmag gebruik was. Die prototipe het sy nooiensvlug op 25 Junie 1936 voltooi.
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Bristol Mercury XV stermotors |
Kraglewering per motor | 900 perdekrag |
Vlerkspan | 17,17 m |
Lengte | 13,04 m |
Hoogte | 3,91 m |
Maks. opstygmassa | 6 531 kg |
Maks. snelheid | 428 km/h op 3 597 m |
Operasionele hoogte | 8 230 m |
Togafstand | 3 138km |
Bewapening | Een 0.303 Vickers K masjiengeweer in neus, twee 0.303 Browning masjiengewere in dorsale skiettoring, |
Bomvrag | 454 kg |