Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
British National Party | |
BNP | |
Leier | Adam Walker |
---|---|
Gestig | 1982 |
Nuusbrief | Voice of Freedom |
Hoofkwartier | Welshpool, Wallis |
Jeugvleuel | Resistance (YBNP) |
Ideologie | Fascisme, regse populisme, Wit nasionalisme, Britse unionisme, Eurosskeptisme |
Internasionale affiliasie | Alliance of European National Movements |
Amptelike kleure | Rooi, wit en blou |
Webblad | bnp.org.uk |
Die British National Party (BNP) is 'n verregse nasionalistiese politieke party in die Verenigde Koninkryk, gestig in 1982 deur John Tyndall.