Die Britse algemene verkiesing van 2005 was 'n algemene verkiesing wat op 5 Mei 2005 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Arbeidersparty (bekend in Engels as Labour) het, vir die derde keer sedert 1997, ’n algehele meerderheid in die laerhuis van die Britse parlement behaal.[1]
Na die verkiesing was Tony Blair steeds die eerste minister.
Tony Blair | Michael Howard | Charles Kennedy | Alex Salmond | Roger Knapman | Caroline Lucas | |
Arbeidersparty | Konserwatiewe Party | Liberaal-Demokrate | SNP | UKIP | Groenes | |
2001 | 418 setels | 166 setels | 52 setels | 6 setels | 0 setels | 0 setels |
2005 | 356 setels | 198 setels | 62 setels, | 8 setels | 0 setels | 0 setels |
-46 | +33 | +11 | +2 | - | - | |
9 552 436 | 8 784 915 | 5 985 454 | 412 267 | 605 973 | 257 758 |