Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bruce Guerin | |
Geboorte | 18 Januarie 1919 |
---|---|
Sterfte | 27 Junie 2012 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1922–1925 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bruce Guerin (18 Januarie 1919 – 27 Junie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Love in the Dark (1922), The Age of Desire (1923), The Country Kid (1923), en The Salvation Hunters (1925).