#993300 |
Bruin is 'n kleur wat bestaan uit 'n vermenging van rooi, swart en geel/oranje.
Volgens verskeie kleurskemas word bruin as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #993300 |
RGB-kleurmodel | (153, 51, 0) |
CMYK | (0, 67, 100, 40) |
HSV | (20°, 100%, 60%) |
Sien bruin in Wiktionary, die vrye woordeboek. |