Bruinerige beeskloutjie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Lithops |
Spesie: | L. lesliei
|
Binomiale naam | |
Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br., (1922)
| |
Sinonieme | |
|
Die bruinerige beeskloutjie (Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br.) is 'n dwergplantjie uit die vygiefamilie. Dit is een van die "lewende steentjies" van die Lithops genus.
Die spesie kan baie hoë temperature verdra. Eller en Nipkow meld dat plantjies wat dae lank aan 56 ⁰C blootgestel is, dit sonder skade oorleef het.[2]
Die SANBI-rooilys bevat twee subspesies:
Altwee word as (NT) (amper bedreig) gelys, omrede hulle veral deur sangomas versamel word, en hul habitat deur behuisingsontwikkeling verdwyn.
Die beweidingskapasiteit is gering:
EIW | SWIW | LnregWIW | |
---|---|---|---|
Weidingsindekswaarde[5] | 1 | 1.2 | 0.99 |