Bruinwewer | |
---|---|
Mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. rubiginosus
|
Binomiale naam | |
Ploceus rubiginosus Rüppell, 1840
|
Die bruinwewer (Ploceus rubiginosus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in dorre savanne en grasagtige boomveld. Hulle broei in groot kolonies in bome in 'n slordige nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël word 15 cm groot en weeg 25 - 37 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut weaver.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ploceus rubiginosus. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)